In His Own Words
About Him
Ek is alleen lopend, opsoek na my maatjie om saam my oud te word. Eks op geen drugs, pille of alkahol nie. Rook ook nie (niks) Ek is nog baie besig, hou daarvan om goed te herstel en mooi te maak. Kan baie dinge doen wat min van vandag se mans wil doen met hulle hande. Ek is gesond. Ekstrovert,gaan graag uit, geniet die lewe. Stap, bosveld, lief vir diere. Ek hou nie van diere jag en dood maak nie. Gaan kerk toe. As jy my bystaan en motiefeer verskuif ek berge vir jou. Ek haat mense wat skinder en mense afkraak. Moet ook nie atyd kla soos n ou vrou nie. Ek sien jou pyn ek sien jou lag. Ek sien wat jy doen, al se ek dit nie altyd nie. Ek is nie n one night stand nie sorry. Geen kansvatters. As jy lojaal is sal ek aan jou sy bly. Los al jou exe en ons stap vorentoe. Wat se jy?
About His Ideal Match
Ek is n trauma counseler vir die poliese naaste aan my. My vriendinne het baie respek vir my, min vriendinne maar diep in my hart. Hulle sien altyd hoe hard ek werk. Ek haat skinderbekke. Los ander mense uit. Wees posetief. Jou denke is jou doene. Ek hou van besig bly, buite of binne die huis. Hou niks van visvang en diere skiet nie. Ek wil nou afskaal en gelukkig oud word saam die man van my drome. Natuurlik alles saam onse Fader in die hemel. N verhouding werk met komenikasie, geen geheime, liefde, aanraaking van beide kante, nie kwaad slaap. Nie opkrop nie praat dit uit soos grootmense. Geen derde party in n verhouding. Nie eers raad van kinders nie. Ons bly saam. Ander famielie bly weg uit ons probleme. Maar ons almal kuier lekker saam. Ek hou van baie mense en dans.
What His Friends Say
Boeremeisie1963 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Welkom, Free State, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age: |
61 | |
Star Sign: |
Libra | |
Height: |
158cm (5' 2.2") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Dark Brown | |
Eye Colour: |
Blue | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Ask me later | |
Other Languages: |
Afrikaans; English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Friends; Open to possibilities; Long-term | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat healthily | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Non-Drinker | |
Education: |
High / secondary school | |
Occupation: |
Other | |
Income: |
Enough |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Eastern Free State (Free State, South Africa) | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
56 - 64 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
Any | ||
Body Type: |
Average; Athletic | ||
Looks: |
Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Moderately important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single | ||
Have Children: |
Yes, not living with me | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat healthily | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker | ||
Education: |
High / secondary school | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Enough; Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
Boeremeisie1963 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about him.