JpSielsoeker

52 – Ermelo (Secunda), Mpumalanga, South Africa

0

JpSielsoeker

52 – Ermelo (Secunda), Mpumalanga, South Africa

Opsoek na iemand wat by my sal pas en waardeer

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Join now

Online: 08 June 2024

Modified: 06 June 2024

Mobile Number Verified

In His Own Words

About Him

Ek is hardwerkend, betroubaar en eerlik... soms dalk te eerlik.Ek hou van goeie geselskap. Ek hou nie van mense wat ander slegmaak en hou my nie op met kaansvaters en mense wat my gebruik nie.Ek vertrou mense maklik en is baie gullible.Wat 'n groot fout en swakpunt is..Ek is tans in 'n verhouding..Maar dinge werk nie uit tussen ons nie , wat sleg is want ek het te lank probeer en niks uit die verhouding gekry nie.

About His Ideal Match

Iemand wat eerlik is maar ook darem n bietjie aantreklik is , daar moet ' n "spark" wees en aangertrokkenheid tussen ons, wat bly sal lyk as hy my sien, wat netjies is op homself en sy huishouding..En al vape ek self , verkies ek 'n nie-roker as 'n maat.. En verseker nie iemand wat te veel drink nie...Iemand wat help kosmaak en nie verwag alles moet vir hom gedoen word nie.Iemand wat dalk ook nie hou van roetiene nie.. want dan raak mens moeg vir mekaar..Ek het 2 kinders..22 en 26.Hulle moet van hom hou dis nogals belangrik..Moet net so gelukkig wees om voor die TV te sit en 'n fliek kyk as wat dit is om saam inkopies te doen..saam te kan lag as iets snaaks is maar ook 'n diep kant het as iets erenstig en belangrik is wat uitgepraat moet word...Moet verseker nie vloek woorde gebruik wat met die letter "P" begin nie...Seker iets simpels om te noem maar dit dit my onmiddelik af ..

What His Friends Say

JpSielsoeker hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Him

Country of Origin:
South Africa
Location:
Ermelo (Secunda), Mpumalanga, South Africa
Gender:
Male
Age:
52
Star Sign:
Aquarius
Height:
180cm (5' 10.9")
Body Type:
Average
Looks:
Average
Hair Colour:
Greying
Eye Colour:
Hazel
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
It's Complicated
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, not living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
E-cigarette User
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
High / secondary school
Occupation:
Administrative / Secretarial
Income:
Enough

About His Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in Africa
Location:
Anywhere in Mpumalanga, South Africa
Gender:
Male
Age Range:
41 - 55
Star Sign:
Any
Height:
170cm (5' 6.9") - 190cm (6' 2.8")
Body Type:
Any
Looks:
Average
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Moderately important
Ethnicity:
Any
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Any
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
It's Complicated
Have Children:
Yes, not living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat healthily
Smoking:
E-cigarette User
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Enough
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Him

JpSielsoeker has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about him.